Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Meerman Spiesvegter

(image)

Die feetjie-aard van die meerminne is die sterkste by die Sirenes, wie se verbintenis met die naia so sterk is dat hulle dikwels misgis word vir niades. Al is dit ver van die waarheid verwyder is so 'n feit heel verstaanbaar aangesien die ware naides selde gesien word, selfs deur die meerminne. Hulle toorkrag word op soortgelyke wyse gemanifesteer; 'n sirene kan die water om haar na willekeur beheer, amper asof dit deel van haarself is.

Die vele toepassings van hierdie kuns ontgaan die meeste landbewoners, wat eenvoudig net verwonderd is daaroor.

Spesiale Nota's: die aanvalle van 'n sirene besit toorkrag en staan daarom altyd 'n goeie kans om hul teenstanders te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na: Meermin Verleidster
Bevorder na:
Skuiwe: 52
LP: 49
Beweging: 7
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDMermaid Siren
Vermoëns:
(image)naia aanraking
impak
12 - 1
nabygeveg
magies
(image)water sproei
impak
15 - 3
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue20%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge9920%
Chasm9920%
Diep Water150%
Dorpie140%
Graslande230%
Grot320%
Grot Muur9920%
Heuwels530%
Moeras160%
Mushroom Grove320%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water160%
Woud530%